Tonart: Ab major
Verse 1
note van 'n ou klavier
C
Ek wil jou liefde koop maar dis duur
Ek is lief vir liefde
G
Verse 2
G
Agter die gordyne voor die show begin
C
En ek kan lankal hoor hoe jy sing
Verse 3
G
Jou voete op die wikke wat die wêreld roer
C
En ek jok as ek sê dat ek nie
D
loer nie. ek's lief vir jou
Verse 4
G
My vingers gly oor note van 'n ou klavier
C
Ek wil jou liefde koop maar dis duur
Verse 5
G
Ek weet dat jy daar binne
jou dieselfde voel
C
Want ek weet wat jou stare
D
bedoel. ek's lief vir jou
Verse 6
G
As jy vir my glimlag staan die aarde stil
C
Dis asof stilte leer om te gil
Verse 7
G
Ek weet dat jy daar binne
jou dieselfe voel
C
Want ek wat jou stare bedoel
Verse 8
G
My vingers gly oor note van 'n ou klavier
C
Ek wou jou liefde koop maar dis duur
Verse 9
G
Ek weet dat jy daar binne
jou dieselfe voel
C
Want ek wat jou stare bedoel
Interlude 1
G
C
G
C
D
Verse 10
A
My vingers gly oor note van 'n ou klavier
D
Ek wou jou liefde koop maar dis duur
Verse 11
A
Ek weet dat jy daar binne
jou dieselfe voel
D
Want ek wat jou stare bedoel
Wie hat dir der Song gefallen?
TunerE A D G B E
Akkorde & SongtexteG C D A E
Mehr Songs von Rudi claase
Entdecke Akkorde für mehr Songs zum Spielen
Beliebte Akkorde weltweit
Meistgespielte Akkorde & Tabs aller Nutzer
Neu hinzugefügt
Kürzlich hinzugefügte Akkorde & Tabs
