Tonart: A major
Verse 1
G
C
Sagte drippe 'n hemel traan op die dak
Am
Wat ek sal gee om net eenmaal
C
waarheid het my kom haal
En ek het reeds betaal
D
Verse 2
G
As ek my seile span teen die wind
C
Kan ek voel hoe die liefde my lei
D
By die seer en die donker verby
G
D
Daar is lig aan die einde van donker
Verse 3
G
As ek my seile span teen die nag
C
Kan ek voel hoe die sonlig my kry
D
As jy jou liefde nie gee nie
Seil ek by jou verby
G
Verse 4
G
Reënboog kleure die blou
Am
Laat my weer diep in die krag
D
van die liefde laat glo
C
waarheid het my kom haal
Verse 5
G
As ek my seile span teen die wind
C
Kan ek voel hoe die liefde my lei
D
By die seer en die donker verby
G
D
Daar is lig aan die einde van donker
Verse 6
G
As ek my seile span teen die nag
C
Kan ek voel hoe die sonlig my kry
D
As jy jou liefde nie gee nie
Seil ek by jou verby
G
Verse 7
Am
Em
Hoe draai die liefde se wind?
D
Ek kon dit nie meer voel nie
Am
Em
Sonder die wind wat waai
D
Kan ek dit nie bedoel nie
Verse 8
seile span teen die wind
C
Kan ek voel hoe die liefde my lei
D
By die seer en die donker verby
G
D
Daar is lig aan die einde van donker
Verse 9
G
As ek my seile span teen die nag
C
Kan ek voel hoe die sonlig my kry
D
As jy jou liefde nie gee nie
Seil ek by jou verby
G
Wie hat dir der Song gefallen?
TunerE A D G B E
Akkorde & SongtexteG C Am D Em
Mehr Songs von Rudi claase
Entdecke Akkorde für mehr Songs zum Spielen
Beliebte Akkorde weltweit
Meistgespielte Akkorde & Tabs aller Nutzer
Neu hinzugefügt
Kürzlich hinzugefügte Akkorde & Tabs
