Tonart: Eb major
Verse 1
D
Jy praat nie meer met my nie
Bm
Ek weet nie of jy al my briewe kry nie
G
Maar een ding wat ek weet
is dis nie jy nie
Bm
D
Waar het als verkeerd gegaan?
Verse 2
D
Ek weet nie hoe jy voel nie
Bm
Wat jy met die stilte nou bedoel nie
G
Ek voel nie meer jou liefde
oor my spoel nie
Bm
D
Waar het als verkeerd gegaan?
Verse 3
G
Hoekom moet die woorde opraak?
D
Wat jy vir mekaar wou se maak nie saak,
A
dinge wat jy altyd wou weet
Bm
Moet jy skielik vergeet maar jy bly nogsteeds
A
D
G
aanhou wonder oor die antwoorde jy
D
Moes ek eerder wat jy kon sê luister
na mekaar en 'n rede wil hê
A
Waar het als verkeerd gegaan
F#m
sal jy ooit verstaan
D
Verse 4
Ek ken nie daardie oë nie (Ek ken
nie daardie oë nie)
Bm
Jou kyke van tevore lyk nie so
nie (Kyke van tevore lyk nie so nie)
G
My hart besef nou iets wat hy nie glo nie
Bm
D
Waar het als verkeerd gegaan?
Verse 5
G
Hoekom moet die woorde opraak?
D
Wat jy vir mekaar wou se maak nie saak,
A
dinge wat jy altyd wou weet
Bm
Moet jy skielik vergeet maar jy bly nogsteeds
A
D
G
aanhou wonder oor die antwoorde jy
D
Moes ek eerder wat jy kon sê luister
na mekaar en 'n rede wil hê
A
Waar het als verkeerd gegaan
F#m
sal jy ooit verstaan
D
Verse 6
Bm
A
Praat met my en sê vir my wat ek
D
G
moet doen en wys vir my
A
D
Ons kan nie en ons moenie ophou
Bm
Dit wat ons twee het is sterk
A
Dit wat ons twee het kan werk
Met woorde
Verse 7
G
Hoekom moes die woorde opraak?
D
Wat jy vir mekaar wou se maak nie saak,
A
dinge wat jy altyd wou weet
Bm
Moet jy skielik vergeet maar jy bly nogsteeds
D
G
aanhou wonder oor die antwoorde jy
D
Moes ek eerder wat jy kon sê luister
na mekaar en 'n rede wil hê
A
Waar het als verkeerd gegaan sal jy
G
Bm
A
ooit verstaan
G
D
Sonder woorde?
Sonder woorde?
Wie hat dir der Song gefallen?
TunerE A D G B E
Akkorde & SongtexteD Bm G A F#m
Mehr Songs von Karlien van jaarsveld
Entdecke Akkorde für mehr Songs zum Spielen
Beliebte Akkorde weltweit
Meistgespielte Akkorde & Tabs aller Nutzer
Neu hinzugefügt
Kürzlich hinzugefügte Akkorde & Tabs
