Tonart: D major
Verse 1
D
Soos ons hande kleef teen die ruite
Bm
En ons vergeet van almal
wat kyk van buite
G
Ons beweeg teen die spoed van witlig
Asus4
Hou my vas,
want hier kom 'n deurnag vlug
Verse 2
D
Ek's verdoof vasgevang in die oomblik
Bm
Ek is stom want jy steel my woorde en
G
Die lug is dun leen jou lippe vir my
Asus4
A
Jy asem in, ek asem uit
Asus4
Dis tyd vir n
Verse 3
G
noodlanding
Em
D
G
D
Te hoog gevlieg te vinnig,
Asus4
D
G
D
Dis tyd vir n noodlanding
G
Die swaartekrag trek my af na jou
F#m
Em
Maar on s sal veilig land,
G
A
Asus4
ek belowe jou
A
Dis tyd vir n noodlanding
D
Verse 4
En jy fluister vir my n liedjie
Bm
Ek sê moenie ophou net nog n bietjie
G
Want jy maak my mal en jy weet ek sal
Asus4
A
Asus4
Uit hierdie vliegtuig vir jou val
Verse 5
G
D
Te hoog gevlieg te vinnig,
Asus4
D
Dis tyd vir n noodlanding
G
Die swaartekrag trek my af na jou
F#m
Em
Maar ons sal veilig land,
G
A
Asus4
A
ek belowe jou (Dis n noodlanding)
Verse 6
Bm
A
D
G
Ek sal nie, ek kan nie, nie vir jou nee sê nie
A
Bm
A
Ek kan nie, ek sal nie,
D
G
nie vir jou lief wees nie
D
Verse 7
G
D
Dis tyd vir n noodlanding
G
D
G
Te hoog gevlieg te vinnig, te veel vir nou
A
D
Dis tyd vir n noodlanding
G
Die swaartekrag trek my af na jou
F#m
Em
Maar ons sal veilig land,
G
A
ek belowe jou
Asus4
A
Dis tyd vir n noodlanding
Outro 1
D
Wie hat dir der Song gefallen?
Du musst dich , um eine Bewertung abzugeben.
TunerE A D G B E
Akkorde & SongtexteD Bm G Asus4 A...
Beliebte Akkorde weltweit
Meistgespielte Akkorde & Tabs aller Nutzer
Neu hinzugefügt
Kürzlich hinzugefügte Akkorde & Tabs