Tonart: C major
Verse 1
F
C
G
Am
F
Jy is soos rooiwyn,
G
Jy maak my dronk op liefde,
Am
jy het my in jou mag
F
C
Jy is soos water, deur alles wat jy gee
G
Jy hou my aan die lewe,
Verse 2
F
C
Ek wil nie sonder jou nie
G
Am
Ek kan nie sonder jou nie
Verse 3
F
Hoe lank gaan ek jou liefhê,
C
G
Am
tot die branders almal stil lê en die groenste woude groei in die woestyn
F
En hoe lank sal jy my liefhê,
C
Am
Dm
G
totdat ek my kop gaan neerlê en nogsteeds sal jy my hart by jou hê
C
So lank sal ek jou liefhê
Verse 4
G
Jy troos my met jou druppels,
G
Jou liefde het nie einde,
Am
jou goudpot is jou hart
Verse 5
F
C
Ek wil nie sonder jou nie
G
Am
Ek kan nie sonder jou nie
Verse 6
F
Hoe lank gaan ek jou liefhê,
C
G
Am
tot die branders almal stil lê en die groenste woude groei in die woestyn
F
En hoe lank sal jy my liefhê,
C
Am
Dm
G
totdat ek my kop gaan neerlê en nogsteeds sal jy my hart by jou hê
F
C
G
Am
So lank sal ek jou liefhê
F
C
Am
Dm
G
So lank sal ek jou liefhê
Verse 7

Verse 8
F
Dm
C
G
Hoe lank gaan ek jou liefhê, tot die branders almal stil
C
G
Am
lê en die groenste woude groei in die woestyn
F
En hoe lank sal jy my liefhê,
C
Am
Dm
G
totdat ek my kop gaan neerlê en nogsteeds sal jy my hart by jou hê
F
So lank sal ek jou liefhê
Am
lank sal ek jou liefhê)
F
En hoe lank sal jy my liefhê,
C
Am
Dm
G
totdat ek my kop gaan neerlê en nogsteeds sal jy my hart by jou hê
So lank sal ek jou liefhê
Wie hat dir der Song gefallen?
Du musst dich , um eine Bewertung abzugeben.
TunerE A D G B E
Akkorde & SongtexteF C G Am Dm
Beliebte Akkorde weltweit
Meistgespielte Akkorde & Tabs aller Nutzer
Neu hinzugefügt
Kürzlich hinzugefügte Akkorde & Tabs